Die vyf punte van die gereformeerde geloof
Die offisiele formulering van die vyf punt is op die sinode van 1618-1619 gedoen. Dit was voortspruitend uit alles wat toe reeds geskryf is, en is blykbaar teenoor die Ameriaanse vyf punte gestel.
- Total Depravity, Totale bedorwenheid (sondige persoonlikheid: verstand, emosies, wil en liggaam) en nie instaat tot wat goed is volgens God se standaarde.
- Unconditional election, Niks in mense (“goed” of sleg) beinvloed hul verkiesing deur God. Onvoorwaardelike verkiesing deur God
- Limited atonement Verlossing nie vir almal nie, net vir uitverkorenes.
- Irrestistible Grace, Mense sal reageer op die genadige werking van die Heilige Gees. Die reaksie is verseker..
- Perseverance of the Saints. Die verlostes sal deur God se krag aanhou tot by die uiteindelike verheerliking. (eenmaal verlos altyd verlos). Hulle sal nie weer verlore raak nie.
No comments:
Post a Comment