Die wêreld om ons
In 1997 was die gemiddelde verspreiding per 100 mense oor die hele wereld soos volg:
57 Asiers; 21 Europiane; 14 Hispanics; 8 Africans; 51 females; 70 non-white; 70 non-christian; 30 christian; 6 individuals control 50% of the world’s wealth—al Americans; 70 are unable to read; 50 suffer from malnutrition; 1 is near death and 1 is about to be born; 1 has a college education.
In Suid-Afrika
Die getalle mense in Suid-Afrika is soos volg:
1990*1 | 2009*2 | |
Totaal | 38.8 miljoen | 49.32 miljoen |
Swartes | 76.4% | 79.4% 39.14 m |
Oosters | 2.5% | 3.7% 1.8 m |
Bruines | 8.2% | 9% 4.43 m |
Wittes | 12.9% | 9.1% 4.47 m |
*1 Chimere-Dan O, Racial patterns of fertility decline in SA
*2 Radio Pretoria nuus, 27 Julie 2009
In Sake 24, 13 Julie 2009, “Praters van die soetste taal . . .” is die volgende inligting verskaf: 58% van die wittes praat Afrikaans. 77% van die bruines praat glo Afrikaans.
Volgens minister Edna Molewa ontvang 13 miljoen Suid-Afrikaners tans maatskaplike toelaes, waaronder 9 miljoen kinders. Die pensioen is R1010 per maand en kinders kry R240 per maand tot hul 15 de verjaarsdag, wat dalk verhoog kan word na 18 jaar.
Hier is nog interessante inligting
Hier is nog interessante inligting
Vanaf die volgende web bladsy: http://www.trinity.edu/-mkearl/demograp.html
In 1997 was die gemiddelde verspreiding per 100 mense oor die hele wereld soos volg:
57 Asiers
21 Europiane
14 Hispanics from die Western Hemisphere
8 Africans
51 females
70 non-white
70 non-christian; 30 christian
6 individuals control 50% of the world’s wealth—al Americans
70 are unable to read
50 suffer from malnutrition
1 is near death and 1 is about to be born
1 has a college education
No comments:
Post a Comment